Lukas 22:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want Ek sê vir julle, Ek sal beslis van nou af nie weer van die vrug van die druiwestok drink voordat die koninkryk van God ten volle gekom het nie.”

Lukas 22

Lukas 22:13-28