Lukas 20:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het Jesus vir die volk hierdie gelykenis vertel: “Daar was ’n man wat ’n wingerd geplant het en dit toe aan boere verhuur het. Daarna het hy vir ’n lang tyd weggegaan.

Lukas 20

Lukas 20:1-12