Lukas 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met oestyd het hy ’n slaaf na die boere toe gestuur met die doel dat hulle ’n deel van die druiwe-oes aan hom sou gee. Maar die boere het die slaaf geslaan en hom met leë hande teruggejaag.

Lukas 20

Lukas 20:6-16