Lukas 17:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. ’n Slaaf wat sy opdragte uitgevoer het, ontvang mos nie dank nie!

10. Net só is dit ook die geval met julle: As julle alles gedoen het wat aan julle opgedra is, sê dan: ‘Ons is net nikswerd slawe. Ons het bloot uitgevoer wat ons moes doen.’”

11. Dit het gebeur terwyl Jesus deur die grensgebied tussen Samaria en Galilea op reis was na Jerusalem toe.

Lukas 17