Lukas 17:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net só is dit ook die geval met julle: As julle alles gedoen het wat aan julle opgedra is, sê dan: ‘Ons is net nikswerd slawe. Ons het bloot uitgevoer wat ons moes doen.’”

Lukas 17

Lukas 17:9-18