Lukas 17:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is voordeliger vir sulke persone as ’n maalklip om hulle nek vasgemaak en hulle in die see gegooi word, as dat hulle vir een van hierdie geringes ’n struikelblok sou wees.

Lukas 17

Lukas 17:1-4