Lukas 17:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het aan sy dissipels gesê: “Dit is onmoontlik dat dinge wat mense laat struikel, nie oor julle pad kom nie. Groot ellende wag egter op hulle deur wie dit veroorsaak word.

Lukas 17

Lukas 17:1-11