Lukas 13:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Was dit nie vir My nodig, selfs op die Sabbatdag, om hierdie arme vrou te bevry van die gevangenskap waarin Satan haar vir agtien jaar gehou het nie?”

Lukas 13

Lukas 13:11-17