Lukas 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here antwoord hom: “Julle huigelaars! Julle werk op die Sabbatdag! Wie van julle maak nie op die Sabbat julle os of donkie los in die stal en lei hom uit om te drink nie?

Lukas 13

Lukas 13:9-18