Lukas 11:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dít is wat God in sy wysheid oor julle gesê het: ‘Ek sal profete en apostels na hulle toe stuur, en hulle sal sommige doodmaak en ander vervolg.’

Lukas 11

Lukas 11:48-51