Lukas 11:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So bevestig julle dat julle die dade van julle voorouers goedkeur. Húlle het immers die profete doodgemaak, maar júlle bou hulle grafte op.

Lukas 11

Lukas 11:46-54