Lukas 11:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Hy praat, het ’n vrou in die skare uitgeroep: “God seën u moeder – die skoot waaruit U gekom het, en die borste wat U gevoed het!”

Lukas 11

Lukas 11:26-35