Lukas 11:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan gaan haal hy sewe ander geeste erger as hyself, en trek in die persoon in en bly in hom. En so is daardie persoon slegter daaraan toe as voorheen.”

Lukas 11

Lukas 11:23-35