1. Eenmaal was Jesus êrens besig om te bid. Toe Hy klaar was, het een van sy dissipels na Hom gekom en gesê: “Here, leer ons om te bid, net soos Johannes sy dissipels geleer het.”
2. Hy het geantwoord: “Dit is hoe julle moet bid:‘Vader, laat u Naam geheilig word.Laat u koningsheerskappy begin.
3. Gee ons die porsie brood wat ons vir elke dag nodig het.