Lukas 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eenmaal was Jesus êrens besig om te bid. Toe Hy klaar was, het een van sy dissipels na Hom gekom en gesê: “Here, leer ons om te bid, net soos Johannes sy dissipels geleer het.”

Lukas 11

Lukas 11:1-9