Lukas 10:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag gee hy vir die herbergier twee silwermuntstukke en vra hom om die man te versorg. ‘As die rekening meer as dit is,’ het hy gesê, ‘sal ek die verskil betaal wanneer ek weer hierlangs kom.’

Lukas 10

Lukas 10:29-39