Lukas 10:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Samaritaan kniel toe langs hom, behandel sy wonde met medisyne, en verbind dit. Toe het hy die man op sy eie donkie gehelp en hom na ’n herberg geneem en daar verder versorg.

Lukas 10

Lukas 10:32-39