Lukas 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dít was sy instruksies aan hulle: “Die oes is só groot, maar die werkers is so min. Bid tot die Here wat in beheer is van die oes, en vra dat Hy meer werkers in die veld sal stuur.

Lukas 10

Lukas 10:1-8