Moses het toe die bors geneem en dit opgelig voor die Here in sy teenwoordigheid. Dit was Moses se deel van die ram vir die priesterwyding, net soos die Here hom beveel het.