Levitikus 8:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe die offers by hulle teruggevat en dit op die altaar bo-op die brandoffer as ’n wydingsoffer verbrand. Dit was ’n vuuroffer vir die Here en baie aangenaam vir Hom.

Levitikus 8

Levitikus 8:24-33