Levitikus 27:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jou gelofte gaan oor ’n onrein dier, een wat nie aanvaarbaar is as ’n offer vir die Here nie, moet jy die dier na die priester toe bring.

Levitikus 27

Levitikus 27:4-18