Levitikus 27:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dier mag nooit geruil of vervang word met ’n ander een nie, nie ’n goeie vir ’n slegte dier nie en ook nie ’n slegte vir ’n goeie dier nie. As so ’n ruil wel gemaak word, word beide die oorspronklike en die dier wat geruil is, albei die Here se eiendom.

Levitikus 27

Levitikus 27:9-13