Levitikus 25:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die huis nie binne ’n jaar teruggekoop word nie, word die huis binne ’n ommuurde stad die permanente eiendom van die koper. Dit word dan nie in die Jubeljaar aan die oorspronklike eienaar terugbesorg nie.

Levitikus 25

Levitikus 25:25-37