Levitikus 25:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As iemand ’n huis binne ’n ommuurde stad verkoop, het hy nog vir ’n jaar lank die reg om dit terug te koop. Gedurende dié tyd het die verkoper die reg om dit terug te koop.

Levitikus 25

Levitikus 25:20-36