Levitikus 25:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal ’n Jubeljaar wees vir julle en julle moet dit as ’n spesiale en heilige tyd nakom. Julle mag gedurende die jaar van die opbrengs eet wat die veld vanself oplewer.

Levitikus 25

Levitikus 25:9-18