Levitikus 25:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die 50ste jaar sal ’n Jubeljaar vir julle wees. Gedurende dié jaar mag julle nie saad plant of afoes wat natuurlik groei, of die druiwe gebruik van julle ongesnoeide wingerde nie.

Levitikus 25

Levitikus 25:4-20