“Dit is al die Here se jaarlikse feeste, die feeste met heilige byeenkomste, en bring al die verskillende vuuroffers vir die Here: brandoffers, graanoffers, offermaaltye, drankoffers, elkeen op die gepaste dag.