Levitikus 23:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op elk van die sewe feesdae moet julle vuuroffers vir die Here bring. Op die agtste dag moet julle weer bymekaarkom vir ’n heilige byeenkoms en nog ’n vuuroffer vir die Here bring. Dit moet ’n plegtige byeenkoms wees en geen werk mag op dié dag gedoen word nie.

Levitikus 23

Levitikus 23:35-38