Levitikus 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ongeag hoe jy ’n graanoffer vir die Here voorberei het, bring dit vir die priester. Hy sal dit na die altaar toe bring.

Levitikus 2

Levitikus 2:6-9