Levitikus 2:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jou graanoffer in ’n pan voorberei word, moet dit ook van die beste meel en olyfolie gemaak word.

Levitikus 2

Levitikus 2:1-8