Levitikus 15:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op dié manier sal jy die volk Israel afsonder van dinge wat hulle onrein maak sodat hulle nie sal sterf omdat hulle my tent van ontmoeting hier in hulle midde verontreinig het nie.

Levitikus 15

Levitikus 15:25-32