Levitikus 15:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester sal dan een as ’n sonde-offer en die ander een as ’n hele brandoffer bring. Op dié manier sal die priester in die teenwoordigheid van die Here versoening doen vir haar menstruele afskeiding.

Levitikus 15

Levitikus 15:20-33