Levitikus 15:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As die man met ’n afskeiding gesond word, moet hy vir sewe dae lank wag. Dan moet hy sy klere was en in vars fonteinwater bad. Dan sal hy rein wees.

Levitikus 15

Levitikus 15:4-14