Levitikus 15:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Enige kleipot waaraan die man met ’n afskeiding geraak het, moet gebreek word en enige houtartikel waaraan hy geraak het, moet met water afgespoel word.

Levitikus 15

Levitikus 15:2-16