Levitikus 13:52 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester moet die linne of wolklere of die stuk leer verbrand, want dit is besmet met ’n aansteeklike skimmel. Dit moet heeltemal verbrand word.

Levitikus 13

Levitikus 13:50-55