Levitikus 13:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die sewende dag moet die priester dit weer ondersoek. As die besmette deel verder versprei het, is die materiaal duidelik besmet met ’n aansteeklike skimmel en is dit onrein.

Levitikus 13

Levitikus 13:45-59