Levitikus 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op die sewende dag sal die priester weer ’n ondersoek doen. As die aangetaste deel nie verander of verder versprei het nie, sal die priester die persoon vir nog sewe dae onder kwarantyn plaas.

Levitikus 13

Levitikus 13:4-14