Levitikus 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As die aangetaste deel van die vel wit is, maar dit lyk nie na iets dieper as die vel nie, en as die hare op die plek nie wit geword het nie, sal die priester die aangetaste persoon vir sewe dae onder kwarantyn plaas.

Levitikus 13

Levitikus 13:1-12