Levitikus 11:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek, die Here, is die Een wat jou uit Egipte laat trek het om jou God te wees. Jy moet daarom heilig wees omdat Ek heilig is.

Levitikus 11

Levitikus 11:40-47