Ek, die Here, is jou God. Julle moet heilig wees omdat Ek heilig is. Moenie jouself onrein maak deur aan enige van die kruipende diere te raak nie.