Levitikus 11:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Enigiets waarop so ’n dooie diertjie val, is onrein. As dit ’n kleioond of kookpot is, moet dit stukkend gebreek word. Dit het vir julle onrein geword.

Levitikus 11

Levitikus 11:30-38