Levitikus 11:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die water wat gebruik word om ’n onrein voorwerp skoon te maak, aan enige kos raak, is al daardie kos onrein. Enige vloeistof in so ’n onrein houer is ook onrein.

Levitikus 11

Levitikus 11:25-36