Kolossense 4:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Epafras stuur vir julle groete. Hy is een van julle en ’n dienskneg van Chris­tus Jesus. Hy bid altyd ernstig vir julle dat julle as volwasse gelowiges met volle oortui­ging in alles die wil van God sal bly doen.

Kolossense 4

Kolossense 4:4-18