Dieselfde geld ook vir Jesus wat Justus genoem word. Hulle twee is die enigste Jode wat met my saamwerk vir God se koningsheerskappy. Wat ’n troos is hulle vir my!