Kolossense 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder, doen al­les – of dit nou met woorde of dade is – in die Naam van die Here Jesus. Só is julle heeltyd besig om deur Hom dank aan God die Vader te bring.

Kolossense 3

Kolossense 3:10-21