14. Deur die Seun het ons verlossing verkry, naamlik die vergewing van sonde.
15. Die Seun is die sigbare uitbeeldingvan die onsigbare God. Hy is die Eerstevan die hele skepping,
16. omdat God allesdeur Hom geskep het. Ja, alles in die hemelen op die aarde – die dinge wat gesien kan worden die dinge wat nie gesienkan word nie, of dit nou konings of heersers, regeerders of magshebbers is – álle dinge is deur Homen vir Hom geskep.