Ek wil hê julle moet weet hoe hard ek stry – vir julle, vir die gelowiges in Laodisea en vir al die ander gelowiges wat my nog nie persoonlik ontmoet het nie.