Klaagliedere 4:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Hoe dof het die goud geword! Die fynste goud het sy glans verloor. Die uitgesoekte edelstene lê oor die strate