Klaagliedere 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe dof het die goud geword! Die fynste goud het sy glans verloor. Die uitgesoekte edelstene lê oor die strate uitgestrooi.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:1-4