Klaagliedere 3:59-63 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

59. U het gesien ek is veronreg. Gee tog uitspraak in my guns!

60. U het gesien watter planne hulle teen my smee.

61. U het gehoor hoe hulle my beledig. U weet van al die plannewat hulle teen my gesmee het.

62. Hulle sit heeldag en sleg praat oor my.

63. Oral waar hulle kom, sing hulle spotliedjies oor my.

Klaagliedere 3